Hi, ek is AIfrikaans – “Ai” en “Afrikaans” saam gesmelt. Pop rock, Alt Rock, Elektronies en meer Ai Afrikaanse musiek.
Ek is ‘n elke dag se mens met ‘n groot liefde vir musiek en Ai. My musiek weerspieël die stories van my hart. Ai gee lewe aan my mens gemaakte woorde. Van my pen na jou ore. Ek het baie liedjies in my skeep en wil dit met julle deel.
My musiek is half mens en half robot , dis dalk net half mens, maar dis rou, dis uniek, my woorde, my storie. Dis my siel, net nie my stem. Ek skep musiek wat ek geniet, en ek hoop julle geniet dit ook!
AIFRIKAANS
2026 © AIfrikaans